全部 标题 作者
关键词 摘要


Histomorphology of the digestive tract of Chonopeltis australis (Crustacea: Branchiura)

Keywords: Morphology , histology , digestive tract , branchiuran crustacean , Chonopltis australis Boxshall , histomorphology

Full-Text   Cite this paper   Add to My Lib

Abstract:

ENGLISH ABSTRACT: The morphology and histology of the digestive tract of the branchiuran crustacean, Chonopltis australis Boxshall, 1976 are described from serial sections. The foregut is differentiated in to a preoral cavity, containing the mandibles and tongue, an ascending oesophagus, with an H-shaped lumen invested with longitudinal, circular and dilator muscles, a horizontal oesophagus with a star-shaped lumen and lacking longitudinal and dilator muscles, and an oesophageal funnel consisting of inner and recurrent walls. The midgut is differentiated in to anterior and posterior chambers, separated by an S-shaped muscular tube. The arborescent midgut glands open laterally in to the anterior part of the anterior midgut. Columnar epithelial cells line the anterior midgut whereas tall, papilliform cells are present in the epithelium of the posterior midgut. The transition from posterior midgut to hindgut is marked by the presence of very tall epithelial cells. The terminology describing the various parts of the digestive tract of branchiurans is discussed. *************** AFRIKAANSE OPSOMMING: Die morfologie en histologie van die spysverteringskanaal van Chonopeltisa ustralis Boxshall, 1976, 'n verteenwoordiger van die Branchiura (Crustacea), word beskryf vanaf seriesne . Die voorderm is gedifferensieer in 'n pr-orale holte, waar binne die mandibels en tong voorkom; 'n stygende esofagus met 'n H-vormige lumen omring deur lengte, kring- en dilatorspiere; 'n horisontale esofagus met 'n stervormige lumen wat slegs deur kringspiere omring is; en 'n esofageale tregter wat uit 'n binneste en 'n teruggevoude wand bestaan. Die middelderm bestaan uit 'n voorste en agterste kamer, geskei deur 'n S-vormige buis. Die boomvormige middeldermklier open en lateraal in die voorste deel van die voorkamer. Die voorkamer van die middelderm is uitgevoer met silinderepiteelselle terwyl lang, papilvormigseelle die epiteel van die agterkamer uitmaak. Die oorgang vanaf die agterkamer van die middelderm na die agterderm word deur die aanwesigheid van besonder lang silinderepiteelselle gekenmerk. Terme wat gebruik word om die onderskeiedele van die spysverteringskanaal te beskryf, word bespreek.

Full-Text

comments powered by Disqus